<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><presentation>E F</presentation>
<lyrics>[V1]
. E                   B  E
 Grote God, ons bring U eer,
.E                      B
 ons aanbid U, Koning, Heer.
.E              B    E
 U kom toe die lof alom -
.E                      B
 U wat was, wat is, wat kom.
.B       E            B    E
 Voor U buig die skepping neer -
.A      E    B     E
 U wat ewig sal regeer.

[V2]
.E                 B      E
 Om u troon bring eng'le eer:
.  E                       B
 &quot;Heilig, heilig, heilig, Heer&quot;.
. E             B       E
 Hier op aarde word 'n lied
.  E                 B
 deur die eeue aangebied:
.B            E  B  E
 Die getuies van u Naam,
. A     E      B        E ... (F)
 jubel in hul lofsang saam.

[V3]
. F            C        F
 Vader, ewig, goed en groot,
. F                     C
 hoor ons lof uit elke oord.
. F               C    F
 Seun van God in ewigheid,
. F                    C
 ons is tot u diens bereid.
. C                 F   C    F
 Heil'ge Gees, Vertrooster, Heer,
. Bb      F       C         F
 ons, u kerk, wil U steeds eer.</lyrics>
<title>Grote God, ons bring U eer</title>
<key>E</key>
<aka>LB 191</aka>
</song>